Mnemosune

Mnemosune (Grieks: Mνημοσύνη) was in die Griekse mitologie ’n Titaanse godin en die verpersoonliking van geheue. Sy was die dogter van Uranos en Gaia en die ma van die Muses by Zeus. Sy en Zeus het nege nagte agtereenvolgens bymekaar geslaap en so die nege Muses verwek.


© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search